Van Agt II-kabinet

Die Van Agt II-kabinet

Die Van Agt II-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 1981 tot 1982, het uit lede van die CDA, die PvdA en D66 bestaan.

Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Dries van Agt van die CDA-party gewees.

Die vise-premiers was Joop den Uyl (ook minister van Sosiale Sake en Arbeid) van die PvdA-party en Jan Terlouw (ook minister van Ekonomiese Sake) van die D66-party gewees.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search